Friedrich Nietzsche | |
Friedrich Nietzsche in 1882
| |
Geboortenaam | Friedrich Wilhelm Nietzsche |
---|---|
Gebore | 15 Oktober 1844 Röcken (naby Lützen), Sakse-provinsie, Koninkryk Pruise |
Oorlede | 25 Augustus 1900 (op 55) Weimar, Sakse-Weimar-Eisenach, Duitse Keiserryk |
Vakgebied | Estetika, Etiek, Metafisika, Nihilisme, Sielkunde, Ontologie, Gedigte, Waarde teorie, Voluntarisme, Tragedie, Trouens waarde onderskeid, Anti-fundamentalisme, Filosofie van die geskiedenis |
Beïnvloed deur | Friedrich Wilhelm Ritschl, Arthur Schopenhauer, Wagner, Winckelmann, Bernard Mandeville, Emerson |
Invloed op | Theodor Adorno, Campbell, Martin Heidegger, Jacques Derrida, Mencken, Sigmund Freud, Michel Foucault, Nassim Nicholas Taleb |
Handtekening |
Friedrich Wilhelm Nietzsche (15 Oktober 1844 – 25 Augustus 1900) was 'n Duitse filosoof en filoloog. Sy invloed word deur talle 20ste eeuse eksistensie-, fenomenologie-, poststrukturalistiese-, en postmoderne-filosowe erken.